top of page

DR RE ZEELIE
Kardioloog
MB BCh (Rand) FCP (SA)

Oor Dr Zeelie
Deeglike presisie
Dr Zeelie is 'n hardwerkende kardioloog met ervaring van meer as 20 jaar. Hy lewer net die beste diens vir sy pasiënte en gaan uit sy pad om behoeftiges te help.
Dienste:
Die volgende dienste word deur Dr Zeelie gelewer:
Konsultasie
Rus/Stres EKG
Sonar/Ultrasound
Karotis Studies
Longfunksie toets
24-uur Holter EKG
24-uur BP Holter
Koronêre angiogramme
Ivus
Stente
Pasaangeërs
(tydelik/permanent)
Loop Recorder/Bio Monitor
TEE
Kardioversies
Interne medisyne
We are contracted in with most medical aids, please contact us to find out more
*Neem asseblief kennis: Geen medies vir versekeringsdoeleindes sal voltooi word nie
Adres
Netcare Montana Hospitaal
Suite 14, 1ste vloer, Blok G
Telefoon
(012) 548 4528
bottom of page